Viveca Lindfors

Viveca Lindfors
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elsa Viveca Torstensdotter Lindfors
Geboorte (1920-12-29)29 Desember 1920
Sterfte 25 Oktober 1995 (op 74)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Kristoffer Tabori
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Viveca Lindfors (29 Desember 1920 – 25 Oktober 1995) was 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Adventures of Don Juan (1948), The Hand (1981), Creepshow (1982), en Stargate (1994).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search